VF+ Logo Pmb City Hall

Oom Jan Mastenbroek

Pietermaritzburg




oom Jan

AFRIKANER-SELFBESKIKING. (advertensie)

Die haalbaarheid en volhoubaarheid van selfbeskikking vir 'n volk op onafhanklike grondgebied is uiters kundige nagevors en gepubliseer.
Hierdie boek deur Cor Ehlers oor Afrikaner-Selfbeskikking word werklik aanbeveel vir dié wat Selfbeskikking as 'n noodsaaklikheid sien maar nie eintlik op hoogte is van die SA-Grondwet of Internasionale Regsvereistes nie.

'n Heimat vir Afrikaners:-
die Tiende Provinsie"