Jan M Pmb City Hall

Oom Jan Mastenbroek

Pietermaritzburg


Voorwoord en Welkom, ek is Jan Mastenbroek Senior, of sommer net Oom Jan.

Nee, hierdie deel gaan nie oor Afrikaner-politiek nie, maar wel oor dinge wat die afgelope maande sterk opvallend was.

Aan die gebeure van die laaste tyd is dit duidelik dat ons vinnig na 'n punt beweeg waarvan ons weet maar nie nou al verwag nie.

Daar is duidelike magte wat sterk na vore kom om ons op elke gebied te oorheers, om wat vir ons belangrik is totaal te vernietig.

Voorspellings in die Bybel, die Openbarings van Johannes, die belofte van Christus dat Hy terug sal kom raak sterk op die voorgrond.

Maar wanneer kan ons dan die Wederkoms van ons Here Jesus verwag terwyl ons hierdie dinge elke dag om ons heen sien gebeur?

Wat sê die Bybel oor hierdie tekens van ons tyd? Lees gerus hierdie studiestuk wat ek van Nederlandse Bybelprediker Frank Ouweneel vertaal het.

"Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here, die Almagtige".